1 Junie 2022

Dagstuk
Psalm 117

Die kortste Psalm en hoofstuk in die Bybel!

“Loof die Here, al die nasies. Prys Hom, alle volke. Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die Here bly vir altyd. Prys die Here!”
‭‭PSALMS‬ 117

Here, wat n voorreg dat alle nasies U kan eer!
Mag ons help toesien dat U die wêreld oor geprys word!
U is die God van alle volke!