7 Junie 2022

Dagstuk
Psalm 119:1-24

Hierdie langste hoofstuk in die Bybel gaan oor die Here se Woord en ons liefde vir dit!
In die eerste 4 gedeeltes gaan dit oor hoe om van jou jong lewe al te fokus op die Here se Woord en dit te bestudeer!

“U waarskuwings is beslis my vreugde; dit gee my goeie raad.”
‭‭PSALM 119:24‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat blydskap ‘n direkte gevolg is van U Woord lees en leer!
U is die Woord!