10 Junie 2022

Dagstuk
Psalm 119:25-56

Die Woord openbaar die karakter van die Here en so leer ons die Een ken wat ons lief het!
Daarom is ons lief vir Sy woord en oordink ons dit en laat dit die stof van ons nag drome word eerder as die informasie waarmee die wêreld ons wil bombardeer!

Here, help ons om U woord in ons gedagtes in te prent deur dit oor en oor te bestudeer!
U is ons Waarheid in die Woord!