6 Augustus 2022
August 6th, 2022
DagstukPsalm 134Die volk het gereeld (drie keer ñ jaar) hierdie bedevaartslied (pelgrimslied) gesing, om die wat in die tempel werk te seën.Dis wonderlik om vir die Here te werk, maar dit is steeds ñ ...  Read More
5 Augustus 2022
August 5th, 2022
DagstukJohannes 2Ten spyte van wat die Here weet in ons as mens aangaan, bedien Hy ons nogtans met Sy liefde!Hy verander water in wyn by ñ troue, en as Hy vir Paasfees in Jerusalem by die Tempel kom j...  Read More
4 Augustus 2022
August 4th, 2022
DagstukEksodus 23Integriteit is vir die Here so belangrik, dat Hy wette daaroor in stel!Om nie te lieg nie, goed te werk met jou werkers en te rus op ñ gereelde basis, word hier deel van God se voorsk...  Read More
3 Augustus 2022
August 3rd, 2022
DagstukPsalm 133Waar daar eenheid is, in ñ huis, ñ werkplek, ñ kerk of enige plek waar mense eensgesind saamleef en werk, sê die psalm dat die Here sy seën “gebied” of beveel (command) oor daardie men...  Read More
2 Augustus 2022
August 2nd, 2022
DagstukJohannes 1“In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.”JOHANNES 1:1Jesus is die Woord en is dus self God.Hierdie boek Johannes beskryf Sy bediening:Van ...  Read More
1 Augustus 2022
August 1st, 2022
DagstukEksodus 22Morele wette is belangrik vir ʼn samelewing!Almal moet ʼn sin hê van wat sosiaal aanvaarbaar is en wat ons nie aan mekaar mag doen nie.Om in harmonie te kon saam leef het die Here vir I...  Read More
31 Julie 2022
July 30th, 2022
DagstukPsalm 132Dawid se droom, sy visie, was om ʼn stad vir die Here te hê: die Dawidstad Jerusalem!Sodat daar vir die Here ʼn “Huis”, ʼn Tempel gebou kon word!Dawid het besef die volk Israel het almal ...  Read More
30 Julie 2022
July 29th, 2022
DagstukTitus 3Paulus sluit sy boek aan Titus af deur outoriteit te beklemtoon as ʼn belangrike en voortdurende lerings-punt vir sy gemeente!Ons is immers die draers van die goeie nuus en moet daarom so...  Read More
29 Julie 2022
July 29th, 2022
DagstukEksodus 21Hierdie praktiese Ou Testamentiese wette vir saam leef is hard en ongenaakbaar.ʼn Oog vir ʼn oog was die tipe geregtigheid van die tyd, maar Jesus kondig genade aan en nou lyk reëls vir...  Read More
28 Julie 2022
July 28th, 2022
DagstukPsalm 131Bemoei jou nie met te moeilike goed nie!Moenie vanuit hoogmoed en trots oor alles redeneer nie.Glo soos ‘n kind!Rus in die Here!Here, ons wil kinderlik op U hoop!Ons wil vertrou op U v...  Read More
27 Julie 2022
July 27th, 2022
DagstukTitus 2Bemoedig en wys tereg die ouer manne en ouer vroue, jong vroue, jong mans, werkers (Paulus skryf oor slawe), kinders en so dan ook almal in die kerk.Om vooruit te gaan in die Koninkryk v...  Read More
26 Julie 2022
July 26th, 2022
DagstukEksodus 20Die 10 gebooie het die riglyn gevorm van die Joodse kultuur, maar ook van ons Westerse samelewing!Hierdie 10 essensiële beginsels wys ons, hoe ons verhouding met die Here moet lyk(1-5...  Read More
25 Julie 2022
July 25th, 2022
DagstukPsalm 130Om op die Here te wag elke dag is ʼn voorreg!Om op Hom te wag begin met die bestudeer van Sy Woord en dan gebed wat volg op stil word en luister na die Een wat deur Sy Heilige Gees met ...  Read More
24 Julie 2022
July 24th, 2022
DagstukTitus 1Ons het die Waarheid, sê Paulus, om ons te help en ons te leer hoe om goed, godvrugtig te lewe!Kom ons leef so toegewyd aan die Here, en gedissiplineerd soos Paulus vir Titus en sy leier...  Read More
23 Julie 2022
July 23rd, 2022
DagstukEksodus 19Die Here ontmoet Moses met vreesaanjaende donderslae, rook wat uit die berg borrel en die aarde wat skud.Die Here se plan was om die hele Israel priesters te maak, maar a.g.v. hulle v...  Read More
22 Julie 2022
July 22nd, 2022
DagstukPsalm 129Hierdie lied wat Israeliete gesing het as hulle vir die feeste opgetrek het Jerusalem toe, het die volk se geloof gebou dat die Here hulle sal beskerm soos Hy beloof het, veral teen vy...  Read More
21 Julie 2022
July 21st, 2022
DagstukKolessense 4Paulus het in baie moeilike tye die evangelie gaan bedien aan heidene. Dit was ongewoon, en daarom juis wonderlik dat daar vriende om hom was wat hom op verskeie maniere gehelp het....  Read More
20 Julie 2022
July 20th, 2022
DagstukEksodus 18Jetro die skoonpa van Moses het hom dopgehou nadat hy sy dogter, Sippora na Moses gebring het saam met sy twee seuns.Jetro het egter gesien hoe Moses die regter, en regeerder van die ...  Read More
   NewerOlder