5 Augustus 2022

Dagstuk
Johannes 2

Ten spyte van wat die Here weet in ons as mens aangaan, bedien Hy ons nogtans met Sy liefde!
Hy verander water in wyn by ñ troue, en as Hy vir Paasfees in Jerusalem by die Tempel kom jaag Hy geldwisselaars en skelms daaruit, sodat dit ñ plek van aanbidding alleen kan wees!

Here, dankie dat ons nou U tempel is, die plek van U teenwoordigheid mag wees!
U is ons Liefde!