24 Augustus 2022
August 24th, 2022
DagstukPsalm 140“Maar ek weet die Here behartig die regsaak van die hulpeloses en die regte van die armes.”Psalm 140:13 NLVDie Here sal ons red van ons vyande en die wat teen ons geweld pleeg!!Here U ...  Read More
23 Augustus 2022
August 23rd, 2022
DagstukJohannes 8Op die Olyfberg wat uitkyk op die Tempel kompleks, bring die Fariseërs ʼn vrou wat owerspel gepleeg het na Jesus toe! (Hulle bring nie die man nie?)Jesus sê egter net sondeloses kan di...  Read More
22 Augustus 2022
August 22nd, 2022
DagstukMet die toewyding en salwing van Aaron, en sy seuns as priesters was daar rituele en offers wat gedoen moes word om hulle eers skoon te kry, voordat hulle namens die volk kon offers bring om hu...  Read More
21 Augustus 2022
August 21st, 2022
DagstukPsalm 139Dawid besef die Here is orals!Hy is in ons, Hy is om ons en Hy is selfs waar ons nie is nie: Hy is Alomteenwoordig!Maar, Dawid besef ook dat Hy ons geken het in ons moederskoot, nou en...  Read More
20 Augustus 2022
August 20th, 2022
DagstukJohannes 7Jesus se besoek en prediking by die Loofhuttefees (moontlik die tweede jaar van Sy aardse bediening ) het die skare Israeliete, en selfs die skrifgeleerdes verdeeld gelaat: daar was ñ...  Read More
19 Augustus 2022
August 19th, 2022
DagstukEksodus 28Die klere vir Aaron die Hoëpriester, word beskryf sodat dit noukeurig gemaak kan word.Ook sy seuns, en die res van die priesters se drag word uitgestippel.Vir my en jou as nuwe Testam...  Read More
18 Augustus 2022
August 18th, 2022
DagstukPsalm 138Die Here het ñ plan met jou lewe!!Bid soos Dawid en vra die Here om die plan deur jou lewe ten volle te vervul!Dan sal al die leiers oor die aarde….“sal sing van die werke van die Here...  Read More
17 Augustus 2022
August 17th, 2022
DagstukJohannes 6Jesus is die Brood van die Lewe!!!Ons moet Hom elke dag eet!Elke dag deel hê van Hom sodat ons kan groei!Jesus leer die belangrike beginsel vir Sy dissipels, nadat Hy die vyf brode en...  Read More
16 Augustus 2022
August 16th, 2022
DagstukEksodus 27Die Tabernakel was omgrens met ʼn fyn wit linne wat aan 60 pale gehang het met die oostekant se opening nog 6 pale by. Daar is 66 boeke in die Bybel en “daarbinne” ontmoet ons die Here...  Read More
15 Augustus 2022
August 15th, 2022
DagstukPsalm 137Die Jode se Pelgrimsliedere was oor die wêreld bekend, so toe die Babiloniërs hulle in ballingskap wegvoer, en wou hê hulle moes ñ loflied sing, was hierdie die hartseer lied uit hulle...  Read More
14 Augustus 2022
August 14th, 2022
DagstukJohannes 5Nadat Jesus ñ kreupel man wat al 38 jaar wag vir genesing, gesond gemaak het antwoord Hy die skrifgeleerdes wat Hom oor die wonderwerk op ñ Sabbat uitvra.Hy verduidelik dat Hy die Lew...  Read More
13 Augustus 2022
August 13th, 2022
DagstukEksodus 26Die detail van die Tabernakel is belangrik omdat dit ʼn verteenwoordiging is van hoe die Troonkamer van die Here lyk.Dis ook so wonderlik hoe alles op Jesus dui!Want die tent van ontmo...  Read More
12 Augustus 2022
August 12th, 2022
DagstukPsalm 136“Prys die Here, want Hy is goed! Aan sy liefde is geen einde nie.”‭‭PSALMS‬ ‭136:1‬ ‭NLV‬‬ Ek wens ek kon die Israeliete die lied hoor sing!Seker ñ groep priesters wat oor die skepping...  Read More
11 Augustus 2022
August 11th, 2022
DagstukJohannes 4Oppad van Jerusalem na Galilea stop Jesus by ñ Samaritaanse dorp, om met ñ vrou wat skaam en verwerp is (sy skep water in die middel van die dag as niemand by die put is nie- vrouens ...  Read More
10 August 2022
August 10th, 2022
DagstukEksodus 25Die Here begin om die Tabernakel se meubels aan Moses te verduidelik, maar intussen werk die Here in die nou nomadiese Israeliete se harte, om van die duur geskenke wat hulle Egipties...  Read More
9 Augustus 2022
August 9th, 2022
DagstukPsalm 135Afgode is mensgemaak en kan vir jou niks doen nie!In Israel se dae het die nasies hulle stom beelde aanbid, soos die mense van vandag wat hulle eie weergawe van god maak sodat dit hull...  Read More
8 Augustus 2022
August 8th, 2022
DagstukJohannes 3Nikodemus word deur Jesus verduidelik hoe om tot wedergeboorte te kom!Ons geloof in Hom bring ons in die ewige lewe in!Daarom is Sy kruisdood:“sodat elkeen wat in Hom glo die ewige le...  Read More
7 Augustus 2022
August 7th, 2022
DagstukEksodus 24Die Here ontmoet nie net vir Moses op die berg nie maar ook die leiers van Israel!Hulle sien die Here se teenwoordigheid en besef dat wat Moses vir hulle sê, waarlik van God af kom!!H...  Read More
   NewerOlder