28 Julie 2022

Dagstuk
Psalm 131

Bemoei jou nie met te moeilike goed nie!
Moenie vanuit hoogmoed en trots oor alles redeneer nie.
Glo soos ‘n kind!
Rus in die Here!

Here, ons wil kinderlik op U hoop!
Ons wil vertrou op U vir hulp en uitkoms!
U laat ons veilig voel, soos ‘n kindjie by sy moeder!