1 Augustus 2022

Dagstuk
Eksodus 22
Morele wette is belangrik vir ʼn samelewing!
Almal moet ʼn sin hê van wat sosiaal aanvaarbaar is en wat ons nie aan mekaar mag doen nie.
Om in harmonie te kon saam leef het die Here vir Israel (en vir ons) morele beginsels gegee om die gemeenskap te orden.
Here dankie dat U vir ons genoeg omgee om ook reëls in plek te laat stel van hoe ons mekaar moet behandel!
U is die Regter!