19 Julie 2022
July 19th, 2022
DagstukPsalm 128“Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees…”Wel- laat dit goed gaan met jou ligaam,Geluk- mag dit ook goed gaan met jou siel (wil, intellek en emosies)Salig- mag jou Gees salig (gered... Read More
18 Julie 2022
July 18th, 2022
DagstukKolessense 3Trek die ongeregtigheid uit soos vuil klere en trek die liefde aan soos wat jy nuwe klere van reg doen aantrek!Ons behoort aan Christus en Hy leef kragtig in en deur ons!Here help o... Read More
17 Julie 2022
July 17th, 2022
DagstukEksodus 17Die Here laat vir Israel water uit ʼn rots kom, want baie jare daarna sal die Rots, die Messias, vir ons lewende water gee: Sy Heilige Gees!Joshua wen die Amalekiete as Moses op die be... Read More
16 Julie 2022
July 16th, 2022
DagstukPsalm 127Tevergeefs werk jy en beplan jy as die Here nie deel daarvan is nie!Maak Hom deel van jou beroeps-besluite en deel van jou familie-lewe.Jou kinders is ʼn seën van die Here af!Here danki... Read More
15 Julie 2022
July 15th, 2022
DagstukKolessense 2Die hele Ou Testament: die godsdiens van die Jode met al die reëls en wette is eintlik net daar om na Jesus te wys!Hy het die vervulling van elke fees, en kosher gebruik geword!“Die... Read More
14 Julie 2022
July 14th, 2022
DagstukEksodus 16Die logistiek om oor ʼn miljoen mense kos te gee elke dag moes enorm wees, dis hoekom die Israeliete na net ʼn maand begin kla het van die honger al hulle padkos vanaf Egipte het op ger... Read More
13 Julie 2022
July 13th, 2022
DagstukPsalm 126Die Pelgrimslied is geskryf eers nadat Juda uit ballingskap terug-gekeer het van Babilon af. (Dus in Ezra en Nehemia se tyd of later, selfs in Maleagi se tyd)Die tema hier is dat die H... Read More
12 Julie 2022
July 12th, 2022
DagstukKolossense 1Die geheim is:Christus leef in julle!Hoe wonderlik dat hierdie Jesus wat in ons woon en so saam met ons…deur ons lewe, die sigbare uitbeelding van die onsigbare God is!Hy is God!Hy ... Read More
11 Julie 2022
July 11th, 2022
DagstukEksodus 15 Moses en Miriam, sy suster, neem ʼn oomblik om die Here te dank met ʼn loflied vir Sy oorwinning oor Egipte!Dank die Here gereeld in jou gebede voordat jy aan gaan op jou lewensreis, v... Read More
10 Julie 2022
July 9th, 2022
DagstukPsalm 125Die Ewige berg Sion, word met ons as gelowiges se ewige lewe vergelyk!Die Here sal ook vir ewig om ons ñ berg van beskerming wees, soos Jerusalem berge om haar het!Die Here belowe dat ... Read More
9 Julie 2022
July 9th, 2022
DagstukLukas 24Jesus het opgestaan!Hy was nie meer tussen die dooies nie, maar het die dood oorwin en Lewe!!!Om dit te bevestig, verskyn Hy vir 40 dae aan verskeie mense: die vroue by Sy graf, die Emm... Read More
8 Julie 2022
July 8th, 2022
DagstukEksodus 14“Wag en kyk! Die Here sal in julle plek veg.”EKSODUS 14:14 Die Here kloof die see oop, om die Israeliete droogvoets deur die water te laat trek, maar toe die Egiptieseleer agter... Read More
7 Julie 2022
July 7th, 2022
DagstukPsalm 124As die Here nie aan ons kant was nie… sou vyande en vloede ons ingesluk het!Ten spyte van petrolpryse, loadshedding, politiek en als wat voel of dit jou insluk: weet een ding verseker,... Read More
6 Julie 2022
July 6th, 2022
DagstukLukas 23Jesus se kruisiging en dood word beskryf.In hierdie absolute moeilike tyd bedien en profeteer Hy steeds aan die vroue van Jerusalem, aan Simon van Sirene wat Hom help, Hy vergewe almal ... Read More
5 Julie 2022
July 5th, 2022
DagstukEksodus 13Elke oudste seun behoort aan die Here!Almal behoort aan die Here, maar vir die Israeliete is hulle God s'n op ñ besonderse manier, om Jode tot vandag toe te herriner dat die Here die ... Read More
4 Julie 2022
July 4th, 2022
DagstukPsalm 123Te midde van moeilike tye is ons vertroue op die Here soos ‘n slaaf na sy meester kyk vir versorging.Here, ons is afhanklik van U!Van U Genade!Die Israeliete het vir eeue uitgesien en ... Read More
3 Julie 2022
July 3rd, 2022
DagstukLukas 22:40-71Na Jesus se worstel gebed in die tuin van Getsemane (olyfpers: waar die Gesalfde “gepers” het in gebed!), word Jesus gearresteer. Hy genees egter eers die oor van een van Sy aanva... Read More
2 Julie 2022
July 2nd, 2022
DagstukEksodus 12Die Here stel die Paasfees in om Israel te red van die laaste plaag: die dood van die Egiptiese eersgeborenes.Deur die Paaslam te slag en die bloed van die lam in die vorm van n kruis... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
