30 Julie 2022

Dagstuk
Titus 3
Paulus sluit sy boek aan Titus af deur outoriteit te beklemtoon as ʼn belangrike en voortdurende lerings-punt vir sy gemeente!
Ons is immers die draers van die goeie nuus en moet daarom so leef!
Sy groet aan vriende spreek juis ook van sy liefde vir mense!
Here mag ons, soos Paulus bly aanmoedig, aan hou om goed te doen aan ander mense!
U is ons Vriend en Koning!