11 September 2022
September 11th, 2022
DagstukPsalm 146Moenie op mense vertrou nie, maar sit jou hoop eerder op God!Hy het alles gemaak en hou alles in stand!Hy regeer vir ewig deur geslagte heen!Al word ongereddes net weer grond, is ons e...  Read More
10 September 2022
September 10th, 2022
DagstukJohannes 14“Jesus antwoord hom toe: “As iemand My liefhet, sal hy my boodskap gehoorsaam uitvoer; en my Vader sal hom ook liefhê en Ons sal na hom toe kom en by hom tuisgaan.”‭‭JOHANNES‬ ‭14:23...  Read More
9 September 2022
September 9th, 2022
DagstukEksodus 35Moses stel die sabbat in as ñ weeklikse fees van rus vir alle Israeliete.Vandag vier ons Christus se opstanding op die eerste dag van die week: Sondag.Daarom rus ons op Sondae en die ...  Read More
8 September 2022
September 8th, 2022
DagstukPsalm 145Dawid sing ñ loflied oor die karaktereinskappe van die Here!!Hy besing genade, goedheid, oorwinning, skepping se prag en vele meer van wie en wat God is!“Hulle sal vertel van U onverge...  Read More
7 September 2022
September 7th, 2022
DagstukJohannes 13Jesus was die dissipels se voete, want al is Hy ons Koning dien Hy ons met Sy hele lewe.So leer Hy ons, dat as ons lei moet ons dien.Hy wys ook Sy verraaier, Judas Iskariot, uit en d...  Read More
6 September 2022
September 6th, 2022
DagstukEksodus 34Hierdie wonderlike God wat Homself op 13 maniere aan Moses beskryf, sny ʼn verbond met Israel vanuit Sy genade vir hulle!In Sy verbond verklaar Hy Sy seën oor hulle en dat hulle Sy vol...  Read More
5 September 2022
September 5th, 2022
DagstukPsalm 144“Die mens is soos ’n asemteug, soos ’n skadu gaan sy dae verby.”Psalm 144:4 NLVIn ons kwesbare verganklikheid is ons absoluut afhanklik van die Here se beskerming en voorsiening!!Hy gr...  Read More
4 September 2022
September 3rd, 2022
DagstukJohannes 12 Die opwek van Lasarus, die vriend van Jesus, uit die dood het ʼn paar ketting-reaksies tot gevolg gehad!Maria die suster van die oopgestaande Lasarus het Jesus se voete gesalf met ba...  Read More
3 September 2022
September 2nd, 2022
DagstukEksodus 33Die Here kies om met Moses te praat soos met ñ vriend!Daarom ontmoet die Here hom in die tent van ontmoeting.Die Here openbaar in Sy gesels met Moses aan hom, hoe om die volk te lei!D...  Read More
2 September 2022
September 2nd, 2022
DagstukPsalm 143Dawid het nie net ander nasies as vyande gehad nie, maar selfs van sy eie familie en volksgenote, maar as hy van sy vyande praat dink ek altyd dat hy besef het die satan is sy eintlike...  Read More
1 September 2022
September 1st, 2022
DagstukJohannes 11“Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook.”‭‭JOHANNES‬ ‭11:25‬ ‭NLV‬‬Jesus wek Sy vriend Lasarus uit die dood uit op!Dis n...  Read More
31 Augustus 2022
August 31st, 2022
DagstukEksodus 32Aaron sê aan Moses dat hy die mense se goue oorringe in die vuur gegooi het, en toe kom daar ñ goue kalf uit!Ons verskonings vir die afgode in ons lewens is so: as ons weer kyk is hul...  Read More
30 Augustus 2022
August 30th, 2022
DagstukPsalm 142Dawid roep uit na die Here vanuit die grot waar hy gewoon het en weggekruip het vir Saul.Hy besef dat dit nie help om te kla by mense nie, maar eerder met die Here alleen te praat oor ...  Read More
29 Augustus 2022
August 29th, 2022
DagstukJohannes 10Jesus verduidelik dat ons slegs deur Hom as die deur, in die skaapkraal van Sy Koninkryk kan inkom, en op geen ander manier sal ons toegang kry tot Sy beloftes en volheid van Lewe ni...  Read More
28 Augustus 2022
August 28th, 2022
DagstukEksodus 31Besaleël en Oholiab word deur die Gees van die Here besonderse vakmanskap vaardighede gegee, om al die meubels van die Tabernakel en die tent self ook te maak!Hoe wonderlik dat hierdi...  Read More
27 Augustus 2022
August 27th, 2022
DagstukPsalm 141Dawid het geweet dat dit net die Here is wat hom kan beskerm!Daarom, het hy sy toevlug by die Lewende God gesoek, en besef dat bose mense met hulle planne eintlik niks aan hom kan doen...  Read More
26 Augustus 2022
August 26th, 2022
DagstukJohannes 9Jesus genees ʼn blind gebore man wonderbaarlik!!!Daarna word die man deur die Fariseërs ondervra en later uit die sinagoge (sy plaaslike “kerk”) verban!Maar Jesus stel Homself voor as ...  Read More
25 Augustus 2022
August 25th, 2022
DagstukEksodus 30Die wierook altaar simboliseer ons gebedslewe met die Here!Elke oggend en elke aand moes daar wierook geoffer word, hierop so moet ons 'n oggend en aand roetine van gebed hê!Deel van ...  Read More
   NewerOlder