24 Augustus 2022

Dagstuk
Psalm 140
“Maar ek weet die Here behartig die regsaak van die hulpeloses en die regte van die armes.”
Psalm 140:13 NLV
Die Here sal ons red van ons vyande en die wat teen ons geweld pleeg!!
Here U is getrou in U beskerming oor ons!
Dankie!!
U is ons Oppermagtige Here!