11 November 2021

Dagstuk
Psalm 50

Die Here, die God van die heelal, word beskryf!
Ook, hoe ons Hom moet aanbid en vereer!
Ons moenie een oomblik dink Hy het ons aanbidding nodig nie, maar ons het nodig om Hom in alles te vereer!
Hy verlos ons!

Here, ons loof en prys U, ons hele bestaan lê in U!
U is die enigste God en U is waardig!