21 November 2021

Dagstuk
Jesaja 4

Sy magtige heerlikheid sal ons beskerm.
Die wolkkolom bedags en vuurkolom snags, was hoe die Here Israel in die woestyn beskerm het, maar nou beskerm Hy ons deur Sy Heilige Gees IN ons!

Here, dankie vir U Gees wat in ons woon en ons beskerm, lei en leer!
U is die Beskermende Heerlikheid!