9 November 2021
November 8th, 2021
DagstukGenesis 50Jakob sterf, en na ‘n lang en deeglike begrafnis waar Josef en sy broers hulle pa met baie saam met hulle gaan begrawe het in Kanaan, word sy broers bang.Hulle verwag die ergste van J...  Read More
8 November 2021
November 8th, 2021
DagstukPsalm 49Almal gaan sterf!Ryk mense kan die dood nie omkoop nie, maar ons kan vir ewig saam met die Here leef as ons Hom dien.Moenie aardse goed jou fokus maak nie, maar besef dat daar ñ Lewe na...  Read More
7 November 2021
November 7th, 2021
DagstukMarkus 5Jesus genees drie mense hier:‘n Vrou wat aan bloedvloeiing ly, ‘n dogter wat al dood is, en ‘n man wat besete is met duisende demone!Jesus maak hulle vry!Hy het gekom om elkeen van ons ...  Read More
6 November 2021
November 6th, 2021
DagstukGenesis 49Jakob seën sy seuns voor sy dood.Hier sien ons die 4de seun Juda dra die seën van die oudste: die Messiaanse seun, omdat Reuben bloedskande gepleeg het, omdat Simeon en Levi moord en ...  Read More
5 November 2021
November 5th, 2021
DagstukPsalm 48Jerusalem word besing! Die stad van die Here, die Almagtige!Op die berg Sion, staan Jerusalem met die tempel in die tyd van die Psalmdigter as die plek waar mense die Here ontmoet het.H...  Read More
4 November 2021
November 4th, 2021
DagstukMarkus 4Jesus leer die mense deur vergelykings soos die saaier wat op 4 verskillende tipe grond saai!Ons leer uit elke vergelyking, as jy soek wat dit sê:“Dit is God se reg om iets geheim te ho...  Read More
3 November 2021
November 3rd, 2021
DagstukGenesis 48Jakob seën Josef deur sy twee seuns te seën!Maar net soos met hom en sy broer, seën hy die jongste, Efraim, met ‘n groter seën as die oudste, Manasse!Daarom was Israel se ander naam i...  Read More
2 November 2021
November 2nd, 2021
2 November 2021Psalm 47Al die nasies behoort aan die Here en almal behoort Hom te prys!Laat ons dan Sy goeie nuus verkondig aan alle nasies, sodat hulle saam met ons Hom kan prys!Jou roeping is om Sy ...  Read More
1 November 2021
November 1st, 2021
DagstukMarkus 3Jesus maak mense van oral oor gesond, wat na Hom toe kom en dit nog op die Sabbat!Hy kies die 12 wat Hy sou leer om mense te genees en duiwels uit te dryf en te preek.Jesus beskryf hier...  Read More
31 Oktober 2021
October 30th, 2021
DagstukGenesis 47Josef stel sy broers en sy pa, Jakob, voor aan die Farao!Hulle kry die land Gosen as deel om hulle vee, asook Farao s’n, op te pas.Jakob seën die koning en so begin Genesis 12:1-3 se ...  Read More
30 Oktober 2021
October 30th, 2021
DagstukPsalm 46Wees stil en weet Ek is die Here!Die Here se almag word besing!Is dit nie wonderlik om te weet dat die Almagtige God van die heelal by ons is nie !!Here, dankie dat U ons elke dag bewaa...  Read More
29 Oktober 2021
October 29th, 2021
DagstukMarkus 2“Nuwe wyn hoort in nuwe wynsakke”Jesus wou die mense nuut laat dink en daarom het Hy wonders gedoen om Sy boodskap te bevestig!Maar Sy nuwe “wyn” het steeds die ou manier van dink uitge...  Read More
28 Oktober 2021
October 28th, 2021
DagstukGenesis 46Jakob se seën sien jy, as jy na die 70 mense kyk wat die begin van ñ nuwe volk was.Hulle trek na Egipte en kry ñ stuk grond wat werk vir al hulle vee, en waar hulle nie die mense van ...  Read More
27 Oktober 2021
October 27th, 2021
DagstukPsalm 45Die Psalmdigter besing een van die konings van Israel: dalk Dawid of Salomo.Hulle beskryf ook hulle liefde, en moontlik een van hulle troues. Vir ons egter wat die Koning van konings di...  Read More
26 Oktober 2021
October 26th, 2021
DagstukMarkus 1Markus beskryf die begin van Jesus se bediening deur eers te verduidelik wie Johannes die doper was, Jesus se doop deur Hom, Vader se bevestiging van Sy Seun.Daarna die versoeking, gevo...  Read More
25 Oktober 2021
October 26th, 2021
DagstukGenesis 45In trane openbaar Josef homself aan sy broers.Hulle moes so geskok gewees het om te hoor dat die Egiptiese amptenaar, Hebreeus kan praat.Hulle vrees het hulle oorweldig want hulle het...  Read More
24 Oktober 2021
October 25th, 2021
DagstukGenesis 45In trane openbaar Josef homself aan sy broers.Hulle moes so geskok gewees het om te hoor dat die Egiptiese amptenaar, Hebreeus kan praat.Hulle vrees het hulle oorweldig want hulle het...  Read More
23 Oktober 2021
October 23rd, 2021
DagstukPsalm 44Die Psalmdigter besef dat dit die Here was wat hulle altyd gehelp het in hul oorloë teen die Kanaäniete toe hulle die land ingeneem het!Hy het vir hulle die oorwinning gegee!Maar nou kr...  Read More
   NewerOlder