18 November 2021

Dagstuk
Jesaja 3

Vir die pragtige en ryk stad Jerusalem, was dit ondenkbaar dat hulle in ñ ruïne sal omskep word, maar agv hoogmoedige sonde het Jesaja se woorde waar geword toe Babilonië hulle ongeveer 150 jaar later ingeval het.

Here, ons wil nederig voor U bly en U bly aanbid.  Mag ons die trotse foute van Jerusalem vermy!
U is Regverdig!