17 November 2021

Dagstuk
Psalm 52

Dawid beskryf homself so:
“Maar ek is soos ’n olyfboom wat geil groei in die huis van God. Ek vertrou op God se goedheid so lank as wat ek lewe.”
‭‭PSALM ‭52:10‬ ‭NLV‬‬

Daarom loof hy die Here! En vir dieselfde rede moet my en jou mond vol lof wees!!

Here, ons kies om U te prys vandag ten spyte van omstandighede!
U is Goed!