17 Januarie 2022

Dagstuk
Psalm 72

Al beskryf hierdie Psalm die koning Salomo, is dit eintlik ñ Messiaanse Psalm wat Jesus die Koning van die konings beskryf.
Is Jesus jou Koning?
Onderwerp jy jouself aan Hom?
Loof Hom as jou Koning!
Dan sal Hy jou beskerm, soos die konings van Israel hulle mense opgepas het.

Here, ons wil opnuut weer U heerskappy oor ons lewens kom verklaar!
U is my Koning!