20 Februarie 2022

Dagstuk
Jesaja 34

Jordanië was in die Bybelse tyd Edom.
Dit was toe ‘n ryk en invloedryke land, omdat die handelroetes daardeur gegaan het.
Maar soos die profesie tereg sê, is dit nie meer vandag so nie.
Dis nou ‘n verlate woestynland, en nie meer deur die Edomiete bewoon nie, maar deur vreemdes.

Here, die hele geskiedenis en die hele natuur is in U hand!
U is die God van die nasies!