25 Februarie 2022

Dagstuk
Psalm 85

Dankie tog dat die Here ons lot verander en Sy goedheid sorg dat ons nie geoordeel word nie, maar in vrede kan lewe!
Here, dankie dat U vir ons voorsien, dat U ons vergewe, en dat U ons Lewe gee!!
U is God, ons Redding!