18 Februarie 2022

Dagstuk
2Kor. 7

Paulus hanteer ‘n saak van konflik in die gemeente van Korinte en bemoedig hulle deur te verduidelik dat selfs sulke verskille ons nader aan die Here kan bring!
Ondersoek jou hart en leef in vrede met die mense om jou.

Here, ons wil onsself reinig van elke ding wat ons liggaam en gees vuil maak! (v. 1)
Sal U ons help om met ander te versoen omdat ons met U deur Jesus versoen is!
U is die Vredevors!