16 Februarie 2022

Dagstuk
Psalm 82
Al die nasies behoort aan U!
Die Here regeer oor die aarde en die mensdom sowel, as die geestelike realm is onder Sy mag!
Daarom, moet ons inval by Sy wil en besluite vir ons en vir die wêreld!
Here, dankie dat U aktief regeer en omgee vir almal wat swaarkry!
U is die Allerhoogste!