11 Februarie 2022

Dagstuk
Jesaja 31

Dit help nie om op politieke partye, ander nasies of geldeenhede te vertrou vir uitkoms nie!
Ons moet die Here vertrou om ons te help in ons land, net soos Israel eerder op die Here moes staat maak as op hul naburige nasies!

Here! Help!
Help asb ons land in die toestand waarin dit is! Here, gee asb vir ons self uitkoms want U alleen is die Een wat waarlik ‘n land kan red!
U is ons ware Hulp!