19 Februarie 2022

Dagstuk
Psalm 83

Israel het deur al die eeue baie vyande gehad: meestal haar jaloerse bure.
Maar wat die Psalmdigter beleef, komplotte en vyandskap van almal om Israel, is vandag nog so.
In 1948, toe Israel onafhanklikheid gekry het, het 6 van die buurnasies dadelik oorlog verklaar en moes die Israeliete 1 teen 40 van hul gesamentlike Moslem bure veg. Wel, hul staan vandag nog.
Want die Here is aan hulle kant!

Here, dankie dat U vir ons veg!
U is die God van Israel!