20 April 2022
April 20th, 2022
DagstukPsalm 103Wat ‘n wonderlike lied van bemoediging!Die Here is groot en aan Sy troue liefde is daar nie ‘n einde nie!!“Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.”‭‭PSALM 103:3‬ ‭NLV‬‬Here...  Read More
19 April 2022
April 19th, 2022
DagstukFil. 2Jesus het opgestaan!Deel van Paasfees is dat ons Sy opstanding vier!Ons vier hierdie oorwinning elke Sondag as ons as Christene bymekaar kom!Vir my is die oorwinning van Jesus hier vervat...  Read More
18 April 2022
April 18th, 2022
DagstukJesaja 53Die Jode vandag wil nie die hoofstuk in Jesaja lees nie.Dit beskryf Jesus se kruisiging in detail: honderde jare voor dit gebeur het!Op Paastyd is dit gepas om Jesaja se weergawe van J...  Read More
17 April 2022
April 17th, 2022
DagstukPsalm 102Die Here is groot en altyd dieselfde!!Die Psalmdigter besing die Here se getroue liefde ten spyte van moeilike omstandighede!Daarom:“Nasies sal die Here se Naam vereer, die konings van...  Read More
16 April 2022
April 16th, 2022
DagstukFilippense 1Paulus skryf aan die gemeente in Filippi vanuit ñ besonderse slegte tronk in Rome.In die Mamertine tronk was hy in ñ gat onder ander gevangenisse opgesluit.Nogtans skryf hy hier dat...  Read More
15 April 2022
April 14th, 2022
DagstukJesaja 52Dis Goeie Vrydag!Ons vier die grootste dag vir ons as Christene: die dag waarop Jesus vir ons gekruisig was!Jesaja profeteer hier oor die kruisiging:“Baie mense was ontsteld toe hulle ...  Read More
14 April 2022
April 14th, 2022
DagstukPsalm 101Dawid was opreg en het met ‘n egtheid die Here gedien!Wees wie jy is sonder om iets voor te hou!Lewe só eerlik voor mense.Here, Dawid se opregtheid en soeke na eerlikheid is iets om na...  Read More
13 April 2022
April 13th, 2022
DagstukEfesiërs 6Nadat Paulus raad gee aan huweliksmaats in hoofstuk vyf, praat hy verder met:KindersOuers enSlawe.Hy wys hulle hoe om te leef.As hy dan weer almal adresseer, leer hy ons hoe om die wa...  Read More
12 April 2022
April 12th, 2022
DagstukJesaja 51Ons, die wat ingelyf is in Israel, is saam met die ware Jode, die kinders van Abraham!Kinders van die Vader van geloof! Die Here wil ons konstant bewus maak van Sy beskerming!Ons hoef ...  Read More
11 April 2022
April 11th, 2022
DagstukPsalm 1001.  Juig, al wat leef, juig voor die HEER!Dien God met blydskap, gee Hom eer;kom nader voor sy aangesig,en prys Hom met 'n lofgedig!2.  Die HEER is God, erken dat Hy'n eie volk vir Hom...  Read More
10 April 2022
April 10th, 2022
DagstukEfesiërs 5Paulus verduidelik ons hoe om soos mens van die Lig te kan lewe!Hierdie praktiese hoofstuk in Christenskap help ons in ons heiligmakingsproses!Dit help ons om soos Jesus te leef!Die H...  Read More
9 April 2022
April 9th, 2022
DagstukJesaja 50Die Here is Almagtig:Hy is in staat om jou te help!Hy is in staat om die skepping in stand te hou!Hy is in staat om Sy Gesalfde deur Sy lyding te help.Hierdie stuk verwys ook na Jesus ...  Read More
8 April 2022
April 8th, 2022
DagstukPsalm 99Die Here is my Koning!Hy heers oor die geskiedenis heen!Loof Hom, want Hy regeer oor jou lewe!So Hy is die Koning van die Nasies, al erken hulle Hom nie!Here, dankie dat U ons in U hand...  Read More
7 April 2022
April 7th, 2022
DagstukEfesiërs 4Onthou, jy is gered en GEROEP om ‘n sekere bediening te vervul!Jou roeping begin met die eenword saam met mede-gelowiges!Daarom moet ons onsself aan die Heilige Gees onderdanig stel e...  Read More
6 April 2022
April 6th, 2022
DagstukJesaja 49Die Here beskryf hier die herstel en terugkeer van Israel, lank voor hulle ballingskap, maar hierdie terugkeer gebeur tot vandag toe.Vanaf 1948, toe Israel onafhanklik geword het, keer...  Read More
5 April 2022
April 5th, 2022
DagstukPsalm 98Kom ons kies om Hom weer te loof en te prys!Die Here, die Een wat ons red en verlos moet geprys en besing word vir wie Hy is!As ons Hom besing bring dit ware vreugde in ons harte!“Laat ...  Read More
4 April 2022
April 4th, 2022
DagstukEfesiërs 3Daar is ‘n geheime Plan van God!Dit is om Sy liefde, deur die Kerk, aan almal op aarde, maar ook aan elke geestelike mag te wys!Die Here het besluit om jou deel van Sy plan te maak!Sy...  Read More
3 April 2022
April 3rd, 2022
DagstukJesaja 48Vir die wat die Here dien is Sy vrede in ons soos ‘n rivier!Maar die bose, die wat teen die Here kies, het geen vrede nie!Daarom moet ons na die Gees van die Here luister oor wat gaan ...  Read More
   NewerOlder