20 April 2022

Dagstuk
Psalm 103

Wat ‘n wonderlike lied van bemoediging!
Die Here is groot en aan Sy troue liefde is daar nie ‘n einde nie!!
“Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.”
‭‭PSALM 103:3‬ ‭NLV‬‬

Here dankie dat U:
“….barmhartig en genadig, geduldig en vol onfeilbare liefde.”
‭‭PSALM 103:8‬ ‭

U is die Een wat ons krag hernu soos dié van ‘n Arend!!