17 April 2022

Dagstuk
Psalm 102

Die Here is groot en altyd dieselfde!!
Die Psalmdigter besing die Here se getroue liefde ten spyte van moeilike omstandighede!
Daarom:
“Nasies sal die Here se Naam vereer, die konings van die aarde, u mag.”
‭‭PSALM 102:16‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat U ons getrou bewaar en ons herstel soos U Jerusalem herbou!
U is gister, vandag en more dieselfde!!