8 Mei 2022
May 8th, 2022
DagstukPsalm 109Dawid bid oor mense wat hom slegsê, veroordeel en vloek.Hy vra dat die Here met hulle sal afreken.Hy besef sy afhanklikheid van die Here se hulp en genade!Ons is nie gemaak om te vloek... Read More
7 Mei 2022
May 7th, 2022
DagstukLukas 4Jesus se bediening begin met Sy doop, versoeking en toe prediking.Eers in Sy tuisdorp Nasaret se sinagoge, maar nadat hulle Hom verwerp en wou vermoor, bedien Hy verder. Gereeld in Kaper... Read More
6 Mei 2022
May 6th, 2022
DgstukJesaja 59Ons sonde vorm ñ skeidingsmuur tusse ons en God! v2“Die Waarheid struikel in die strate”Hierdie profesie is oor Israel, maar is ook so in Suid Afrika vandag waar!Mag ons besef die Here ... Read More
5 Mei 2022
May 5th, 2022
DagstukPsalm 108“Met God se hulp sal ons seëvier…”PSALM 108:14 NLVDawid weet dat die Here die God van alle nasies is.In sy oorloë teen ander volke het hy reeds vooraf besef dat die Here Israel S... Read More
4 Mei 2022
May 4th, 2022
DagstukLukas 3Johannes die Doper se prediking, arrestasie en ook doop van Jesus word beskryf.Hierna die geslagslyn van Jesus van Maria se familielyn af.Matteus beskryf Josef se geslagsregister, en Luk... Read More
3 Mei 2022
May 3rd, 2022
DagstukJesaja 58Om te vas: sonder kos te bly vir n bepaalde tyd sodat jy gefokus kan bid.Vastye is vir ons as volgelinge van die Here steeds belangrik!Vas en bid gereeld.Wat Jesaja ook benadruk is die... Read More
2 Mei 2022
May 2nd, 2022
DagstukPsalm 107Here, help ons!Dis die gebed wat oor en oor hier herhaal word en wat ons soos Petrus wat gesink het ook moet bid.Gister het ek met die gemeente (LWC) gepraat oor depressie, angs, uitbr... Read More
1 Mei 2022
May 1st, 2022
DagstukLukas 2Jesus is gebore in Betlehem vir jou!Sy geboorte in die stal en die herders wat Hom kom besoek het, engele se lied en al die wonderlike gebeure van Sy koms word beskryf!Ook sy besoek as 1... Read More
30 April 2022
April 30th, 2022
DagstukJesaja 57Die Here praat oor wat met gelowiges gebeur as hulle sterf: hulle gaan na die Here!Maar goddelose mense eindig in die graf en ewige vuur.Hier spreek Hy ook onsedelikheid aan en sê weer... Read More
29 April 2022
April 29th, 2022
DagstukPsalm 106Prys die Here!Hy is getrou in Sy genade!!Al het Sy volk Israel telkemale gesondig en hulle rug weer en weer op die Here gekeer, red Hy hulle elke keer weer uit hulle nood.Vir jou en vi... Read More
28 April 2022
April 28th, 2022
DagstukLukas 1Teofilus!Vriend van God!Is dalk Lukas se manier om met jou, my, en elkeen van ons wat lief is vir die Here, die storie van Jesus te vertel!Die storie begin by Gabriël, die engel, wat aan... Read More
27 April 2022
April 27th, 2022
DagstukJesaja 56“…My Tempel sal ‘n huis van gebed genoem word vir alle nasies!”Hierdie woorde haal Jesus aan as Hy die Tempel met ‘n sweep reinig van geldwisselaars, want waar die heidene moes aanbid ... Read More
26 April 2022
April 26th, 2022
DagstukPsalm 105Hier is ‘n oorsig van die eksodus van Israel en die Here se getroue voorsiening vir Sy volk, vanaf Abraham, reg deur Moses se leiding in die woestyn, en Joshua se inneem van die beloof... Read More
25 April 2022
April 25th, 2022
DagstukFil. 4Paulus skryf vir ‘n gemeente waarvoor hy baie lief is, ‘n aanmoediging om hulle ook te bedank vir hulle geloof en bydrae tot sy hulp.“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles.... Read More
24 April 2022
April 24th, 2022
DagstukJesaja 55Die Here beloof dat Hy ñ God is vir alle nasies!Daarom wil Hy hê ons moet Sy Woord gehoorsaam, en Hom soek met ons hele hart.“Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal n... Read More
23 April 2022
April 23rd, 2022
DagstukPsalm 104Ek wil die Here prys!Hy is groot!En Sy skepping besing Sy Naam!Als wat die Here gemaak het is mooi en reflekteer Sy heerlikheid!Hierdie lied oor die skepping is so mooi en laat ons din... Read More
22 April 2022
April 22nd, 2022
DagstukFil. 3Om godsdienstig reg te probeer leef en die wet te hou sonder ‘n verhouding met Jesus is nutteloos!“Ja, om Christus Jesus, my Here, te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n ver... Read More
21 April 2022
April 21st, 2022
DagstukJesaja 54Hier beloof die Here om Israel en Jerusalem weer te herstel en Hy verklaar Sy liefde vir Sy volk en ook vir ons (ons as gelowiges is nou deel van Israel - Rom. 9)“Want die berge kan pa... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
