9 April 2022

Dagstuk
Jesaja 50

Die Here is Almagtig:
Hy is in staat om jou te help!
Hy is in staat om die skepping in stand te hou!
Hy is in staat om Sy Gesalfde deur Sy lyding te help.
Hierdie stuk verwys ook na Jesus wat gely het vir ons!

Here, dankie dat U ons bystaan deur alle omstandighede!
U is die Oppermagtige Here!