12 April 2022

Dagstuk
Jesaja 51

Ons, die wat ingelyf is in Israel, is saam met die ware Jode, die kinders van Abraham!
Kinders van die Vader van geloof!
 Die Here wil ons konstant bewus maak van Sy beskerming!
Ons hoef nie bang te wees vir mense nie, maar kom ons bly die Here vrees en eer!

Here, help ons die vrees vir mense oorkom en help ons, om slegs U as Redder en Verlosser raak te sien!
U is ons Skepper!