7 April 2022

Dagstuk
Efesiërs 4

Onthou, jy is gered en GEROEP om ‘n sekere bediening te vervul!
Jou roeping begin met die eenword saam met mede-gelowiges!
Daarom moet ons onsself aan die Heilige Gees onderdanig stel en die Here vereer met ‘n lewe wat teen sonde kies!

Here, ons besef dat ons roeping is om ander wat U liefhet, toe te rus, te leer, en op te voed oor die Waarheid!
U is die Heilige Gees wat eenheid bewerk!