8 April 2022

Dagstuk
Psalm 99

Die Here is my Koning!
Hy heers oor die geskiedenis heen!
Loof Hom, want Hy regeer oor jou lewe!
So Hy is die Koning van die Nasies, al erken hulle Hom nie!

Here, dankie dat U ons in U hand hou en oor ons regeer gister, vandag en more!
U is die regverdige Koning!!!