12 Mei 2022

Dagstuk
Jesaja 61

Die roeping van Jesus word hier gestel!
Dis waarom Jesus die gedeelte in Lukas 4 aanhaal en proklameer!
Hy kondig aan dat Hy die vervulling van Jesaja se profesie is, en dus die Messias is!

Here, dankie dat ons die woord sien vervul word in Israel vandag!
U is waarlik die God van die nasies!