13 Mei 2022

Dagstuk

Lukas 6

Jesus wys Sy heerskappy oor die sabbat: Hy is ons Sabbatsrus!
Dan doen Hy 2 Messiaanse wonderwerke voordat Hy die skare leer van hoe om eintlik reg te lewe, anders as wat hulle godsdienstige leiers hul leer.

Here, help ons om reg te leef voor U volgens hierdie beginsels!
U is ons Rus!