20 Mei 2022

Dagstuk
Psalm 113

Kom ons prys die Here!
Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan!
Ja, van die ooste tot die weste, kom ons loof Hom!
Om die Here vandag te prys is jou keuse wat jy moet maak!

Here, ons kies om U naam te prys en te verheerlik!
U is die Lofwaardige Een!!