11 Julie 2022

Dagstuk
Eksodus 15
 
Moses en Miriam, sy suster, neem ʼn oomblik om die Here te dank met ʼn loflied vir Sy oorwinning oor Egipte!
Dank die Here gereeld in jou gebede voordat jy aan gaan op jou lewensreis, voordat die Here jou help om jou bitter in soet te verander!
 
Here ons besef soos Paulus ook in Fil4:6-7 sê dat ons altyd in dankbaarheid moet bid want dit skep vrede in ons harte!
U is ons Bevryder!