18 Julie 2022

Dagstuk
Kolessense 3
Trek die ongeregtigheid uit soos vuil klere en trek die liefde aan soos wat jy nuwe klere van reg doen aantrek!
Ons behoort aan Christus en Hy leef kragtig in en deur ons!
Here help ons om ʼn nuwe kleed van Liefde aan te trek en die verkeerde leefstyl van ongehoorsaamheid en rebellie soos vuil klere uit te trek!
Ons wil U ook met ons alledaagse verhoudings vereer!
U is ons Eienaar!