10 Julie 2022

Dagstuk
Psalm 125

Die Ewige berg Sion, word met ons as gelowiges se ewige lewe vergelyk!
Die Here sal ook vir ewig om ons ñ berg van beskerming wees, soos Jerusalem berge om haar het!

Die Here belowe dat Jerusalem (regering ook vir ons) op die ou einde aan Hom en die wat goed doen (regverdiges) sal behoort.

Here,
Ek preek ook vandag hieroor: ons bid vir die vrede van Jerusalem, die vrede van regering(ook ons s'n)
Ons bid vir alle leiers soos U ons opdrag gee: 1Tim. 2:1-5

U is ons Bergvesting!