15 Julie 2022

Dagstuk
Kolessense 2
Die hele Ou Testament: die godsdiens van die Jode met al die reëls en wette is eintlik net daar om na Jesus te wys!
Hy het die vervulling van elke fees, en kosher gebruik geword!
“Die volheid van God is mos liggaamlik in Christus teen­woor­dig.”
KOLOSSENSE 2:9 NLV
Here dankie dat ons nie onder veroordeling hoef te staan oor ons verhouding met U nie.
Ons verhouding met U gaan nie oor godsdienstige reëls en gebruike nie.
U is ons Vryheid!