27 Augustus 2022

Dagstuk
Psalm 141

Dawid het geweet dat dit net die Here is wat hom kan beskerm!
Daarom, het hy sy toevlug by die Lewende God gesoek, en besef dat bose mense met hulle planne eintlik niks aan hom kan doen nie!

Dit is ook hoekom ons inspraak en dissipline van regverdige leiers koester!

Here,
“Sit ’n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê.”
‭‭Psalm‬ ‭141:3‬ ‭NLV‬‬
U is my Toevlug!!