7 September 2022

Dagstuk
Johannes 13

Jesus was die dissipels se voete, want al is Hy ons Koning dien Hy ons met Sy hele lewe.
So leer Hy ons, dat as ons lei moet ons dien.

Hy wys ook Sy verraaier, Judas Iskariot, uit en die vertrek uit die bokamer, waar die Here verder lering gee.
Hy waarsku ook vir Petrus van sy verloning, en dat die haan daarna ñ derde keer sou kraai.

Here, dankie dat U ons met U lewe dien, en dat U ons lief het bo alles!
Daarom wil ons ook vir U kom sê dat ons U lief het!
U is ons Leidsman!