11 September 2022

Dagstuk
Psalm 146

Moenie op mense vertrou nie, maar sit jou hoop eerder op God!
Hy het alles gemaak en hou alles in stand!

Hy regeer vir ewig deur geslagte heen!
Al word ongereddes net weer grond, is ons eintlik gees wat tot God se Gees terugkeer as ons gelowiges is!!

Here, dankie vir U beskerming en liefde!
U is ons Koning!