29 September 2022
September 29th, 2022
DagstukSpreuke 2Wysheid sal jou denke bepaal!Ons moet wysheid soek soos ñ kosbare skat!Hoe?“Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.”‭‭SPREUKE‬ ‭2:6‬ ‭NLV‬‬“Sy woorde” betek...  Read More
28 September 2022
September 28th, 2022
DagstukJohannes 20Jesus het opgestaan!!!Hy het die dood oorwin!ñ vrou, Maria Magdalena, was die eerste om dit te beleef en die Engele te sien, voordat Jesus self aan haar veskyn het.Daarna ontmoet Hy ...  Read More
27 September 2022
September 27th, 2022
Dagstuk1 Samuel 1“Hannah het swanger geword en op die regte tyd geboorte gegee aan ’n seun. Sy het hom Samuel genoem, “want,” het sy gesê, “ek het hom van die Here afgesmeek.”‭‭1 SAMUEL‬ ‭1:20‬ ‭NLV‬‬...  Read More
26 September 2022
September 25th, 2022
DagstukSpreuke 1Die rede vir die boek Spreuke:“Kennis begin met eerbied vir die Here, net dwase verag wysheid en dissipline.”‭‭SPREUKE‬ ‭1:7‬ ‭NLV‬‬ Salomo stel ñ boek saam om ons wysheid te leer en h...  Read More
25 September 2022
September 24th, 2022
DagstukJohannes 19Pilatus vind Jesus oor en oor onskuldig!Die enigste een wat Hom ter dood kon veroordeel gee toe in onder die druk wat die jode op hom geplaas het om Jesus te kruisig.Na die Here gege...  Read More
24 September 2022
September 23rd, 2022
DagstukEksodus 40Instrumente wat nie gebruik word nie is nutteloos en nie tot die Here se eer nie!Soos Moses moes begin, na al die voorbereiding om die Tabernakel te gebruik, so moet ons as gelowiges ...  Read More
23 September 2022
September 23rd, 2022
DagstukPsalm 150“Laat alles wat lewe, die Here loof! Loof die Here!”PSALMS 150:6 NLVñ Roep na die hele skepping om die Here te loof met verskeie maniere en verskillende instrumente!Hoe wonderlik!Ons i...  Read More
22 September 2022
September 22nd, 2022
DagstukJohannes 18Met die arrestasie van Jesus, vra die groep van 300 tempelwagte na Hom en Hy antwoord:“En toe Jesus vir hulle sê: “Dit is Ek!” het hulle almal padgegee en op die grond neergeval.”‭‭J...  Read More
21 September 2022
September 21st, 2022
DagstukEksodus 39Die Hoëpriester se klere van pers, rooi en blou dui op die drie Eenheid van  God, met goud ingeweef om die godlikheid te beklemtoon!Die klere van Aaron moes indrukwekkend gewees het, ...  Read More
20 September 2022
September 20th, 2022
DagstukPsalm 149Die Psalm van lof aan die Here praat ook van die Ou Testamentiese beginsel, dat die Here se volk Hom ook moes loof deur te veg en aan die nasies oordeel te bring!Maar, nou heers die Vr...  Read More
19 September 2022
September 19th, 2022
DagstukJohannes 17Onthou ons vas van vandag af saam tot Woensdag vir leierskap!Ons is in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld nie!Ons is gestuur om die Waarheid aan die wêreld te openbaar.Ons op...  Read More
18 September 2022
September 18th, 2022
DagstukEksodus 38 1 ton goud, 3 en ʼn half ton silwer en 2 en ʼn half ton koper is gebruik om die indrukwekkende Tabernakel te bou!Die altaar van koper en die waskom ook van spieël-koper is al wat die g...  Read More
17 September 2022
September 17th, 2022
DagstukPsalm 148Die Psalmdigter loof die Here en besef dat die engele die Here loof in die hemel en op aarde!Hy besef die ganse skepping loof Hom, of dit nou diere is of sterre of bome: almal besing S...  Read More
16 September 2022
September 16th, 2022
DagstukJohannes 16Die Gees van Waarheid wat alle Waarheid aan ons bekendmaak, is met ons noudat Jesus in die Hemel is!Die Heilige Gees help ons en woon in ons!Die Gees in ons, staan ons by in die stry...  Read More
15 September 2022
September 15th, 2022
DagstukEksodus 37Die vier meubelstukke wat in die Tabernakel gestaan het: die Ark in die Allerheiligste en die tafel van toonbrode, die Sewe stukkandelaar (Minorah) en die wierook altaar, was almal va...  Read More
14 September 2022
September 14th, 2022
DagstukPsalm 147Na die Israeliete uit ballingskap terug gekeer het en hulle ekonomies swaar gekry het, moedig die Psalmdigter hulle aan om die Here te prys:“Prys die Here! Want dis goed om ons God te ...  Read More
13 September 2022
September 13th, 2022
DagstukJohannes 15Die Here is ons Wingerd-stok en ons die lote…Of ons is ʼn enjin wat op God as ons petrol loop!Hy is IN ons en werk deur ons, daarom moet ons konstant in Hom ge-anker wees!Dit het tot ...  Read More
12 September 2022
September 12th, 2022
DagstukEksodus 36Die Israeliete bring ʼn oorvloed vir die bou van die Tabernakel: soveel so dat Moses hulle moet stop.Hulle opgewonde gee kom vanuit ʼn verwagting om die Here tevrede te stel: liefde!En ...  Read More
   NewerOlder