22 November 2022
November 22nd, 2022
DagstukSpreuke 20Ons word gewaarsku teen dronkenskap, woede, luiheid, skinder en oneerlike gedrag.Die Here verwag van ons n ander gedrag!Dit is nie wie ons is nie!Nee!Ons is lojaal!Ons is hardwerkend!...  Read More
21 November 2022
November 21st, 2022
DagstukMaleagi 4Die laaste hoofstuk van die Ou Testament belowe die Messias se koms.Hy sal die Son van Geregtigheid wees!Die bron van alles wat reg is waarsonder ons nie kan leef nie!Hy sal genesing i...  Read More
20 November 2022
November 19th, 2022
Dagstuk1 Samuel 19Saul se jaloesie oor Dawid se sukses en guns het die gevolg gehad dat beide Saul se seun, Jonatan, en sy dogter, Migal, vir Dawid gehelp het.Die Here se Heilige Gees salwing was so s...  Read More
19 November 2022
November 18th, 2022
DagstukSpreuke 19As jy die Here dien moet jy wys optree met wat Hy vir jou gee!Of dit tyd, vermoëns, besittings of selfs verhoudings is, ja veral ook outoriteit, dan moet jy verantwoordelik daarmee op...  Read More
18 November 2022
November 18th, 2022
DagstukMaleagi 3Die Here waarsku Israel, veral die Leviete en priesters, om nie Sy getroue voorsiening in twyfel te trek nie en ook nie die Here te besteel nie.Die Here verduidelik dat ons HOM besteel...  Read More
17 November 2022
November 17th, 2022
Dagstuk1 Samuel 18Na Dawid se oorwinning oor Goliat het die vrouens van Israel hulle tuis ontvang met die lied:“Saul het sy 1000de verslaan maar Dawid sy 10 000de!”Dit het Saul jaloers en afgunstig ge...  Read More
16 November 2022
November 15th, 2022
DagstukSpreuke 18Om ander mense in ag te neem is wysheid!Hoe ons met hulle praat is belangrik!“Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarva...  Read More
15 November 2022
November 15th, 2022
DagstukMaleagi 2Die Here waarsku die priesters in Israel teen arrogansie en ontrouheid aan hulle eggenotes.Die Here het ʼn plan met die Leviete en priesters gehad:““My verbond met hom was bedoel om lew...  Read More
14 November 2022
November 13th, 2022
Dagstuk1 Samuel 17Dawid verslaan vir Goliat!!Die jong man wat nou vir Saul gewerk het, het van tyd tot tyd nog ook sy pa se skape opgepas en so het hy in opdrag van sy pa vir sy broers kos gevat toe h...  Read More
13 November 2022
November 13th, 2022
DagstukSpreuke 17Hoe jy jou geld gebruik en selfs daaroor praat is vir die Here belangrik.Moenie spog of omkoop of verwaand met armes spot nie.Selfs met dit wat jy het moet jy nederig en opreg leef.Ho...  Read More
12 November 2022
November 11th, 2022
DagstukMaleagi 1Wat ek en jy vir die Here gee, moet ons beste wees!Hy wil nie ons afgeskeepte tyd of talente hê nie en selfs ons finansiële bydrae vir die Here behoort die eerste deel van ons salaris ...  Read More
11 November 2022
November 11th, 2022
Dagstuk1 Samuel 16Samuel gaan salf die nuwe koning, maar die Here sê vir hom om nie na die uiterlike te kyk soos mense doen nie, want die Here kyk na die innerlike!Daarom salf Samuel vir Dawid, die jo...  Read More
10 November 2022
November 9th, 2022
DagstukSpreuke 16Jou manier van lewe moet van wysheid spreek:“Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag.”SPREUKE 16:3 NLVHarde werk en wyse besluite sorg dat jy konstant ...  Read More
9 November 2022
November 9th, 2022
DagstukHebreërs 13Om ń gelowige te wees verg liefde, respek, vasbyt, gasvryheid en vele meer!Die skrywer van die boek Hebreërs moedig ons aan om ʼn lewe waardig van ʼn volgeling van Christus te leef en ...  Read More
8 November 2022
November 8th, 2022
Dagstuk1 Samuel 15Saul word verwerp as koning omdat hy nie na die Here geluister het nie!Toe die Here die Amelekiete, wat Israel se swakkes vermoor en geplunder het tydens die uittog uit Egipte, wou s...  Read More
7 November 2022
November 7th, 2022
DagstukSpreuke 15Wat jy sê, hoe jy praat, wys of jy ʼn dwaas is of die oordeel het van ʼn wyse mens.Jou mond verklap of jy verhouding het met die Here en uit Sy woord uit jou lewe bepaal.Daarom praat vr...  Read More
6 November 2022
November 6th, 2022
DagstukHebreërs  12Al die gelowiges wat voor ons gesterf het is getuies van hoe ons ons wedloop hardloop.  Daarom is ons wat nou leef in n heiligmakings proses.  Ons strewe om meer en meer soos Jesus ...  Read More
5 November 2022
November 4th, 2022
Dagstuk1 Samuel 14Jonatan se dapperheid saam met sy wapendraer word beskryf!Om 2 manne teen 20 met n swaard opdraende te veg en nog te wen is ongehoord. Dis voorwaar die Here wat die Prins en sy getro...  Read More
   NewerOlder