21 November 2022
Dagstuk
Maleagi 4
Die laaste hoofstuk van die Ou Testament belowe die Messias se koms.
Hy sal die Son van Geregtigheid wees!
Die bron van alles wat reg is waarsonder ons nie kan leef nie!
Hy sal genesing in Sy vleuels of vlerke hê! (dit klink soos die talit se tosseltjies op die punte- dalk is dit hoekom die vrou met bloedvloeing daaraan geraak het!)
Sy wederkoms sal skrikwekkend wees maar die doel van ons Messias is versoening:
“Hy sal ouers met kinders versoen en kinders met ouers, sodat Ek nie hoef te kom en die land met 'n banvloek tref nie.””
Maleagi 4:6 AFR20
Here dankie dat U ons 1ste met U self versoen en dan met mense om ons!
Ons weet soos (deur) U is ons geroep tot ʼn bediening van versoening! 2 Kor. 5:18
U is die Son van Geregtigheid!
U is ons Elia- die ware Profeet!!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025