10 Desember 2022
December 9th, 2022
DagstukSpreuke 26Eer en respek kom wyses toe en nie dwase nie.In Israel se geskiedenis was Hamman in Ester se tyd die verpersoonliking van dwaasheid!Hy het ʼn galg vir Mordegai gebou en is toe self daa... Read More
9 Desember 2022
December 8th, 2022
DagstukSagaria 5Die Here maak dit baie duidelik vir Sagaria en die Jode wat terug gekeer het uit ballingskap, maar ook vir ons: dat sonde soos goddeloosheid, leuens en diefstal nie n plek het onder hu... Read More
8 Desember 2022
December 7th, 2022
Dagstuk1 Samuel 25Hierdie mooi verhaal van die wyse en dapper Abigail is vir my die evangelie opgesom in die Ou Testament.Ons lewe onder die beskerming van ons Dawid: Jesus!Maar die wêreld (Nabal die ... Read More
7 Desember 2022
December 6th, 2022
DagstukSpreuke 25Om goeie raad te soek is kosbaar!Dit is edel om deeglike navorsing te doen sodat jy ʼn verborge geheimenis kan ontrafel!“Dit is tot die eer van God om 'n saak te verberg; en dit is tot... Read More
6 Desember 2022
December 6th, 2022
DagstukSagaria 4Die Menorah, die sewe-stuk kandelaar, wat in die Tabernakel was en later in Salomo se Tempel en nou in die herboude tempel van Serrubabel moes staan na die ballingskap, het altyd nog d... Read More
5 Desember 2022
December 4th, 2022
Dagstuk1 Samuel 24Saul gaan ʼn grot in om “sy voete te bedek”, m.a.w. hy het ʼn nood gehad en wou nie voor sy manskappe in die son dit doen nie, daarom gaan hy in die koelte van ʼn grot in en is daar bes... Read More
4 Desember 2022
December 4th, 2022
DagstukSpreuke 24Om hard te werk is wys!Dit bring voorspoed mee in alles wat jy doen en laat dus jou projekte slaag:“Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig.”Spreuke ... Read More
3 Desember 2022
December 3rd, 2022
DagstukSagaria 3Die Loot, Jesus, maak ons skoon in ʼn oomblik van alle vuilheid van sonde en skuld!Dan los hy satan sonder aanklag teen ons en soos Sagaria die Hoëpriester Joshua sien so is elkeen van ... Read More
2 Desember 2022
December 2nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 23Dawid hoor noukeurig by die Here of hy moet veg of nie en of mense hom gaan verraai of nie en op grond van wat die Here sê, nie mense nie, maak hy sy besluite!Saul daarenteen was net... Read More
1 Desember 2022
November 30th, 2022
DagstukSpreuke 23Wat ons eet en drink weerspïeel ook ons verhouding met die Here!Wees dus wys wat jy eet en saam met wie jy drink! Jy is n getuienis van Christus se goedheid.Dronkenskap is die duiwel ... Read More
30 November 2022
November 30th, 2022
DagstukSagaria 2Die Here het ʼn besonderse plan met Jerusalem die stad en daarmee saam Sy volk die Israeliete en nou ook die kerk wat nou deel uitmaak van Sy volk en vir wie Jerusalem ook kosbaar behoo... Read More
29 November 2022
November 29th, 2022
Dagstuk1 Samuel 22n Hartseer dag in die geskiedenis van Saul was toe hierdie selfbehepte en vreesgedrewe leier besluit om al die priesters dood te maak net omdat hulle op n stadium vir Dawid gehelp he... Read More
28 November 2022
November 27th, 2022
DagstukSpreuke 22As jy iemand moet raadgee oor hoe om ʼn goeie reputasie te hou, is die hoofstuk belangrike raad:Wees nederig, werk hard, gee aan mense met behoefte en moenie spot, lui wees of ou reëls... Read More
27 November 2022
November 26th, 2022
DagstukSagaria 1Die Genade van die Here is onbeskryflik!Al het Israel hulle rug op die Here gekeer, is daar nou ń tyd wat Hy hulle weer wil herstel, Jerusalem in ere opbou en die vyande van Juda wil v... Read More
26 November 2022
November 26th, 2022
Dagstuk1 Samuel 21Agimeleg die priester help Dawid met toonbrode wat net priesters mag eet!En in Nob kry Dawid ook die swaard van Goliat waarmee hy destyds die reus se kop afgekap het.Hy vlug toe verd... Read More
25 November 2022
November 24th, 2022
DagstukSpreuke 21Leiers se hart kan bepaal word deur die Here, so as jy vir hulle bid kan die Here hulle besluite rig.“Die koning se hart is waterstrome in die hand van die Here: Hy lei dit waarheen H... Read More
24 November 2022
November 24th, 2022
DagstukJudasDie broer van Jesus wat homself die broer van Jakobus noem (die broer van Jesus wat die 1ste pastoor was van Jerusalem).Hy waarsku die kerk deur al die eeue om nie so gerus te word in die ... Read More
23 November 2022
November 23rd, 2022
Dagstuk1 Samuel 20Die vriendskap van Dawid en Jonatan was sterker as Saul se jaloesie!Dit het egter Saul se woede ontlok, sodat hy selfs sy seun ook met ʼn spies wou vermoor.Jonatan waarsku egter vir ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
