4 November 2022
November 4th, 2022
DagstukSpreuke 14Ons staan elke dag voor keuses:Keuses om maklike maar dwase dinge te doen en te sê OF die wyse keuse van harde werk en die moeilike maar regte pad om te stap!“As daar nie vee is nie, ...  Read More
3 November 2022
November 3rd, 2022
DagstukHebreërs 11Geloof is verhouding met ʼn onsienlike God!Geloof is ʼn vaste wete dat wat jy nie sien nie wel daar is en wat jy op hoop nog sal kom!Ons het elkeen nodig om te glo!“As jy nie glo nie, ...  Read More
2 November 2022
November 2nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 13Saul en Jonatan het steeds die oorhand oor die Filistyne, wat tegnologies beter af was as hulle, omdat die Here vir Samuel geseën het teen die Filistyne.Israel het brons swaarde geha...  Read More
1 November 2022
November 1st, 2022
DagstukSpreuke 13“Die regverdige mens het oorgenoeg om te eet. Goddelose mense bly altyd honger.”SPREUKE 13:25Die verskil tussen oorgenoeg en te min, of te wel: armoede, is dat jy nie lui is nie, na w...  Read More
31 Oktober 2022
October 31st, 2022
DagstukHebreërs 10Jesus is ons volmaakte offer!!Deur Sy offer mag ons as Vader se kinders met vrymoedigheid na Hom toe gaan!Hy het die hemelse voorhangsel van bo na onder geskeur en sit nou by Vader o...  Read More
30 oktober 2022
October 30th, 2022
Dagstuk1 Samuel 12Samuel kondig die einde van die Rigters se era aan en die begin van die konings era skop af met Saul!Samuel waarsku teen die nuttelose afgodery wat Israel so dikwels in die tyd van d...  Read More
29 Oktober 2022
October 28th, 2022
DagstukSpreuke 12As jy een is wat reg lewe (regverdige) sal mens dit kan sien in die manier hoe jy jou diere behandel, ook jou omgewing en verhoudings om jou!“Iemand wat verkeerd lewe, het nie vastigh...  Read More
28 Oktober 2022
October 27th, 2022
DagstukHebreërs 9Alles moet gereinig word deur bloed:Daarom die kopie van die Troonkamer van God, die Tabernakel sodat die Hoëpriester van die Ou Testament daar kon offer om die volk ritueel skoon te ...  Read More
27 Oktober 2022
October 27th, 2022
Dagstuk1 Samuel 11Die Here skep ʼn geleentheid om Saul as koning te bevestig in die harte van Israel. Die dreigende Ammoniete was ʼn wonderlike kans wat Saul gegun was om sy gees gedrewe leierskap te ko...  Read More
26 Oktober 2022
October 26th, 2022
DagstukSpreuke 11Regverdiges, ons wat gered is, se woorde en lewenswandel word gestel teenoor onbetroubare goddelose mense:“Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose ...  Read More
25 Oktober 2022
October 25th, 2022
DagstukHebreërs 8Die Here het met ons ʼn Nuwe verbond gesny!!Die Ou verbond is verby, die Ou Testament met die priesters in ʼn tempel was net ʼn skaduwee van Jesus wat sou kom!En:“Hulle dien in ’n heilig...  Read More
24 Oktober 2022
October 24th, 2022
Dagstuk1 Samuel 10Samuel salf vir Saul as koning!Hy bevestig sy koningskap van die Here af deur ʼn reeks tekens wat sou gebeur met jong Saul.Dit het toe so gebeur en om dit verder te bevestig het die H...  Read More
23 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukSpreuke 10Die kontras tussen regverdiges wat in wysheid optree en die dwase ongereddes word hier beklemtoon:In wat hulle het, hoe hulle kommunikeer, hoe hulle hul salarisse spandeer, hoe hulle ...  Read More
22 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukHebreers 7ʼn “Cristofany” is ʼn voor verskynsel (O.T) van Jesus op aarde, soos bv. aan Joshua of die 4 de Een in die vuur saam met Daniël se vriende.Melgisedek was so ʼn “Cristofany” wat ʼn Koning ...  Read More
21 Oktober 2022
October 22nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 9Saul en Samuel ontmoet mekaar!Die Here praat profeties met Samuel oor die jong Saul wat die koning moet wees!Dit moes nogal intimiderend vir Saul gewees het om te hoor by die ou pries...  Read More
20 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukSpreuke 9Inspraak word net deur iemand geag wat wys is, maar dwase haat dit dat jy met hulle praat en hulle probeer reghelp.Inspraak of teregwysing is n sensitiewe saak!Meestal kan jy net ieman...  Read More
19 Oktober 2022
October 19th, 2022
DagstukHebreërs 6Ons moet geestelik bly groei en leer van nuwe beginsels uit Sy woord!Dit verander ons om meer en meer soos Jesus te begin lyk!Daarom moet ons vashou aan die Here se beloftes en waarhe...  Read More
18 Oktober 2022
October 18th, 2022
Dagstuk1 Samuel 8Die aanvanklike plan was dat die Here alleen die Koning van Israel sal wees en dat Hy dan Rigters gebruik om regspraak te gee oor Israel en hulle te regeer namens die Here.Maar omdat ...  Read More
   NewerOlder