15 November 2022

Dagstuk

Maleagi 2
Die Here waarsku die priesters in Israel teen arrogansie en ontrouheid aan hulle eggenotes.
Die Here het ʼn plan met die Leviete en priesters gehad:
““My verbond met hom was bedoel om lewe en vrede te gee; Ek het dit aan hom gegee om ontsag te wek.”
As ons ander onderrig en na die Here lei, moet ons die wees wat eerlik en opreg is en nie goed, sleg noem en sleg, goed nie.
Here dankie vir ons as gelowiges se voorreg om nou U priester-volk te wees en mense na U kan neem!
 Here, U is die Heerser van alle magte