16 November 2022

Dagstuk
Spreuke 18

Om ander mense in ag te neem is wysheid!

Hoe ons met hulle praat is belangrik!
“Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet.”
‭‭Spreuke‬ ‭18:21‬ ‭AFR20‬‬

Here help ons om n wag voor ons mond te sit en opbouend te praat met en oor ander!!
U is ons Vader!