22 November 2022

Dagstuk

Spreuke 20
Ons word gewaarsku teen dronkenskap, woede, luiheid, skinder en oneerlike gedrag.
Die Here verwag van ons n ander gedrag!
Dit is nie wie ons is nie!
Nee!
Ons is lojaal!
Ons is hardwerkend!
Ons is vredeliewend!
Ons is positef!
Ons is verstandig!
Ons is opreg en eerlik!
Ons denke is suiwer!
Ons is regverdig!
Ons is gedissiplineerd!
Ons is Liefdevol!
Here dankie dat U GENADE ons verander en anders maak as ons sondige oorspronklike self!
U is die Een wat ons nuut maak!